Paprika (plant)

Paprika
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. annuum
Binomiale naam
Capsicum annuum
L.

Die paprika of rooirissie (Capsicum annuum) is ’n spesie van die genus Capsicum, wat inheems is aan suidelike Noord-Amerika en noordelike Suid-Amerika.[1][2] Dit is die mees algemene van die vyf capsicums wat vir huislike gebruik gekweek word.

  1. "Capsicum annuum L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 22 Januarie 1997. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2011. Besoek op 29 Julie 2010.
  2. Latham, Elizabeth (3 Februarie 2009). "The colourful world of chillies". Stuff.co.nz (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016. Besoek op 8 Maart 2009.

Developed by StudentB